Tag: Leierskonferensie
-
Hoërskool Martin Oosthuizen Hoofleier gekies vir Die Burger jeugleierkonferensie
Hoërskool Martin Oosthuizen se Hoofleier van 2021 – Le Roux de Vos is gekies vir Die Burger se jeugleierskonferensie. Hierdie is ‘n uitsonderlike prestasie aangesien net ... -
Hoërskool Swellendam hoofseun op pad na Die Burger jeugleierskonferensie
Baie geluk aan Ezra Paul, hoofseun van 2021 van Hoërskool Swellendam wat gekies is om Die Burger se jeugleierskonferensie, vanaf 14 tot 16 Desember 2020, by ... -
Hoërskool DF Malan leerder op pad na Die Burger Jeugleierskonferensie
Baie geluk aan Andries Harmse wat gekeur is om deel te neem aan die jaarlikse Jeugleierskonferensie van Die Burger / WKOD wat vanaf 14-16 Desember 2020 ... -
Hoërskool Montana hoofseun op pad na Die Burger jeugleierskonferensie
Hendré Jacobs die hoofseun van Hoërskool Montana vir 2021, is vir Die Burger se Jeugleierskonferensie wat vanaf 14 tot 16 Desember plaasvind, gekeur. Baie geluk Hendré, ... -
Hoërskool Charlie Hofmeyr hoofseun op pad na Die Burger jeugleierskonferensie
Baie geluk aan Emile Joubert, Hoërskool Charlie Hofmeyr nuutverkose hoofseun, wat gekies is vir Die Burger se jeugleierskonferensie. Dit word vanjaar vir die 62ste keer aangebied ... -
Hoërskool Swartland leerder op pad na jeugleierkonferensie
Hoërskool Swartland is baie trots op ons Hoofdogter vir 2021, Lize Rheeder, wat gekies is om deel te neem aan die jaarlikse Jeugleierkonferensie van Die Burger ... -
HTS Drostdy leier op pad na Die Burger jeugleierskonferensie
HTS Drostdy is baie trots op Abré Griessel wat na die Die Burger se jaarlikse Jeugleierskonferensie genooi is. Hierdie konferensie word vanjaar vir die eerste keer ... -
Hoërskool Pearson 2021-hoofdogter op pad na Die Burger se Jeugleierkonferensie
Baie geluk aan Hoërskool Pearson 2021-hoofdogter, Sharon McKinnon, wat as een van slegs 50 jeugleiers (25 meisies en 25 seuns) gekeur is om deel te wees ... -
Hoërskool Porterville nuwe hoofdogter op pad na Die Burger Jeugleierskonferensie
Baie geluk aan Liebe Treurnicht, ons nuutverkose hoofdogter, wat gekeur is vir Die Burger se jaarlikse jeugleierskonferensie. Hierdie prestige geleentheid word vanjaar vir die 62ste keer ... -
Hoërskool Swellendam Matriekraad woon simposium by
Beslis ‘n simposium om te onthou, let wel: “simposium”- nie kamp nie! 174 Leiers se harte en perspektiewe was in die tydperk van net 3 dae ... -
Hoër Landbouskool Oakdale Hoofseun woon Burger Jeugleierskonferensie by
Zander Raubenheimer, Hoofseun van die Hoër Landbouskoool Oakdale was een van vyftig hoofleiers wat die Burger Jeugleierskonferensie vanaf 6 – 12 Desember 2019 in Kaapstad bygewoon ... -
Hoërskool Bellville leiers woon ATKV Jeugleierskonferensie by
Ons is baie trots op die twee dames wat die Hoërskool Bellville by die ATKV Jeugleierskonferensie verteenwoordig het. Marzanne Fivaz (Onderhoofdogter) en Ané Trautman (Hoofdogter) het van ... -
Hoërskool Charlie Hofmeyr hoofleiers was by ATKV jeugleiersimposium
Hoërskool Charlie Hofmeyr se hoofleiers, Ané Prins en Wynand Pieters, het hulle verteenwoordig by die ATKV jeugleiersimposium van 2-5 Desember. -
Hoërskool Hans Moore leiers by ATKV Jeugleiersimposium
Hoërskool Hans Moore is baie trots op hierdie leerder leiers van 2020 wat die ATKV Jeugleiersimposium bywoon. -
LS Meiringspark hoofleiers by Buffelspoort vir die Hoofleiersimposium
Op 25 November, het Laerskool Meiringspark se hoofleiers die Hoofleiersimposium in Buffelspoort bygewoon. -
2 Hoërskool Lutzville leerders gaan jeugleiersimposium bywoon
Elsamari Lombard (voorsitter) en Natasha Luiters (onder-voorsitter) van 2020, gaan vanaf 2 tot 5 Desember, ‘n ATKV-Jeugleiersimposium bywoon, te Goudini Spa. Tydens die simposium word daar ... -
HS Vredenburg Hoofseun van 2020 genooi na Jeugleierskonferensie
Hoërskool Vredenbrug se hoofseun van 2020, Diederik Botha is gekies om Die Burger se Jeugleierskonferensie te gaan bywoon. Baie geluk, Diederik! Die skool is voorwaar trots ... -
Hoërskool Langenhoven Hoofdogter gekeur vir Jeugleierskonferensie
Suria Denkema, Hoërskool Langenhoven in Riversdal se hoofdogter van 2020, is gekies om vanaf 6 – 12 Desember 2019, deel van die jaarlikse Jeugleierskonferensie van die ...