Tag: Boekresensie
-
Boekresensie: My reënboogboek 2+ jaar Boek 2
Skrywer: Ballon Media Met hierdie saamdra-aktiwiteitboek vir 2+ jaar kan kinders van kleure leer en terselfdertyd hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel. Die buitelyne van die prente ... -
Boekresensie: Moenie met ‘n prinses mors nie
Skrywer: Kobus Geldenhuys & Rachel Valentine In ’n koninkryk ver, ver weg maak ’n trol ’n groot gemors en almal (veral die ridders) is baie bang ... -
Boekresensie: Hoekom nie?
Skrywer: Elizabeth Wasserman en Chrispin Boyer Fassinerende en interessante feite wat die nuuskierigste kind (en grootmens!) vasgenael sal hou! In Hoekom nie? is daar 1,111 fantastiese antwoorde en ... -
Boekresensie: Die nuwe Afrikaanse prosaboek
Skrywer: Sonja Loots en Steward van Wyk Die nuwe Afrikaanse prosaboek is ’n viering van verskeidenheid. Dit bied ’n verruimende, vars blik op die Afrikaanse kortverhaal ... -
Boekresensie: Die Liefdesboek
Skrywers: Christine Ferreira en Marielle de Vos God se liefde verander alles. Sy groot liefde omvrou alle aspekte van ons lewe. Wanneer ons ons harte vir ... -
Boekresensie: Toorbos
Skrywer: Dalene Matthee Karoliena Kapp is ’n alleenkind. Haar pa is vroeg-vroeg deur ’n weerligstraal doodgeslaan en sy het die bos aanvaar as haar oermoeder. Nog ... -
Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal
Skrywer: Juffrou Marelize Swanepoel Die Best Books Eksamenhulp Graad 11 Taal- en leesoefenboek sal Eerste Addisionele Taal-leerders help om hul taal- en leesvaardighede met behulp van taal- en begripsoefeninge ... -
Boekresensie- Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal
Skrywer Aletha de Klerk Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal is ’n gebruikersvriendelike werkboek wat ’n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle ... -
Boekresensie: Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe
Skrywer: Johannes de Villiers Dit is nie noodwendig maklik om bly te wees nie – maar Johannes de Villiers wys hoe dit ’n haalbare doel is ... -
Boekresensie: Christine le Roux – Keur 5
Skrywer: Christine le Roux In Die ontbrekende helfte word Yvette Faure deur ‘n agentskap as sekretaresse na die verstrooide professor Rabe se huis gestuur. In Liefde ... -
Boekresensie: Bybelliedjies vir Kleintjies en Kleuters
Skrywer: Gertie Smit From early childhood development specialist Gertie Smit comes this book with 40 brand new songs based on Bible stories and characters, as well ... -
Boekresensie: Anderman se vrou
Skrywer: Chris Karsten Twee jaar ná die dood van die reeksmoordenaar Jack Niemand is daar steeds raaisels wat by Wim Kellerman spook. Wim en Portis praat ... -
Boekresensie: Sushi en shosholoza
Skrywer: Erns Grundling In 2018, hot on the heels of his best-selling Camino travel memoire Elders and the kykNET series Elders: Die Camino, Erns Grundling took a TV crew ... -
Boekresensie: Sewe-en-veertig
Skrywer: Irma Venter Mosela Mosholi, ’n ou pel, bel Sarah op ’n wintersoggend wakker. Mosi se rekenaars voorspel ’n vierde moord op ’n toeris en Sarah ... -
Boekresensie: Soekmekaar
Skrywer: Dana Snyman Soekmekaar is ’n stuk of vyftig stories waarin Dana Snyman besin oor enigiets van Donald Trump tot ’n veertigste skoolreünie. Hy vertel van ... -
Boekresensie: Kyk na my
Skrywer: Nathaniël Met hierdie unieke boek vertel Nataniël die verhaal van ’n kindertyd in drie klein dorpies en een groot voorstad, ’n era waartydens reëls blindelings ... -
Boekresensies: For the love of the land
Skrywer: Ivor Price & Kobus Louwrens Terwyl die gronddebat onverpoos voortwoed, stel dié boek ons voor aan die landbouers wat die kos verbou waarvan Suid-Afrika leef. ... -
Boekresensie: Food Stories
Skrywer: Tebo & Lebo Ndala In Food Stories nooi Tebo en Lebo Ndala jou vir township-kos soos chakalaka en hoendervoete, meer van hul Seven Colour Sunday-tradisie te ... -
Boekresensie: Die Hasie van fluweel
Skrywer: Theodore Key, Margery Williams en Linda Rode Die geheimenisse van die kinderkamer is vol towerkrag, en net speelgoed wat oud en wys en ervare is ... -
Boekresensie: Die biblioteek aan die einde van die wêreld
Skrywer: Etienne van Heerden Prokureur Ian Brand stuur ’n ondeurdagte twiet die kuberruim in en sy lewe word oornag pure hel. Thuli Khumalo, studenteaktivis op ’n ... -
Boekresensie: Celebrate
Skrywer: Lorna Maseko “This is my love letter through food.” In Celebrate with Lorna Maseko neem sy jou na Alexandra waar haar kosreis begin het en ... -
Boekresensie: Bibby’s Kitchen
Skrywer: Diane Bibby In Bibby’s Kitchen vier Di Bibby bruisende, kleurvolle geregte, beïnvloed deur Midde-Oosterse en Mediterreense flair. Die filosofie agter hierdie resepte is sterk geure, visuele aanloklikheid en vars ... -
Boekresensie: Betting on a Darkie – Lifting the corporate game
Author: Mteto Nyati Mteto Nyati het reeds as skoolseun in sy ma se winkel in Mthatha geweet dat hy dinge wil regmaak en bou. Hy voltooi ... -
Boekresensie: Hasie, hoekom is jou stert so kort?
Skrywers: Chris Venter, Linda Rode en Pieter Grobbelaar Children love these highly imaginative tales of the origins of people, animals and the natural world. This anthology ... -
Boekresensie: Die Belydenis
Skrywer: Jodi Picoult Die ontdekking van ’n dooie baba in ’n skuur op ’n Amiese plaas in Amerika dreig om ’n jong vrou se lewe te ... -
Boekresensie: Robey Leibbrandt – ’n Lewe van fanatisme
Skrywer: Albert Blake ’n Epiese reis in ’n klein seiljag van Frankryk tot aan die Namakwalandse kus gedurende die Tweede Wêreldoorlog, sabotasiepogings en planne om Eerste ... -
Boekresensie: Vakansiepret 2 – Vlieërs en filmsterre
’n Winderige dag word ’n weghol-avontuur! Jana en Alisha is verveeld. Dit is veels te koud en winderig om te gaan swem. Maar dan ontdek hulle ... -
Boekresensie: Vakansiepret 1 ’n Piekniek op die strand
’n Nuwe reeks propvol vakansiepret! Jana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai. Die meisies besluit om ... -
Boekresensie: Lang pad onnetoe
Jy het net sestig naelbyt-sekondes om die belangrikste besluit van jou lewe te neem. Will is vyftien jaar oud. Hy het ’n pistool. Sy broer Shawn ... -
Boekresensie: Die Groot Koelte
Dit is tyd om jou binne-leeu te ontdek. Die wêreld het verander. Dit is warm en dit het jare laas gereën. Die bome is weg. Al ... -
Boekresensies: Kondensmelk; Koshuiskoffie; Blou sjokolade
Lang beskrywing van boek Kondensmelk Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorlê. En daar is ’n paar baie goeie redes waarom sy so ... -
Boekresensie: Pragtige Piesangs
’n Egte Afrika-storie van ’n jong meisie se kleurvolle bosavontuur ’n Jong meisie se doodgewone reis deur die bos word ’n verrassende avontuur … Tembi vat ... -
Boekresensie: Pieksel
Vossie de Vos bou ’n robot Vossie de Vos is alleen. Stoksielalleen. Sy ma en pa is altyd besig met werk, werk, werk. Sy tuisskool-onnie, mevrou ...