Worcester Noord Primêre Skool Jaarlikse looitjieprojek behaal nuwe rekord bedrag
Die Noordjies se jaarlikse lootjieprojek was hierdie jaar weer ‘n groot sukses met ‘n nuwe rekord bedrag van R320 104.50.
Baie dankie aan ons borge en almal wat ons ondersteun het en geluk aan al die wenners.