Meriete toekennings vir Hoërskool Swartland ballerinas
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swartland dansers van Adele’s School of Ballet het November 2022 deelgeneem aan die Royal Academy of Dance se jaarlikse internasionale balleteksamens. Baie geluk aan die volgende leerders:
- Isabella de Kock: Meriete
- Wilné Steyn: 2x Meriete
- Carien Walters: 2x Hoë Meriete
- Ninke-Mare Knoetzen: Hoë Meriete