LS Riebeek Kasteel swemmer presteer by die Level 2- swemkompetisie
Laerskool Riebeek Kasteel se Emsie Brand het die skool verteenwoordig tydens die Level 2- swemkompetisie en het baie goeie uitslae verwerf.

Laerskool Riebeek Kasteel is verskriklik trots op Emsie en wens haar sterkte toe met dit wat nog vir haar voorlê.

Ons weet jy sal uitstekend vaar.