Hoërskool Swartland Tennisuitslae
Hoërskool Swartland tennisspanne het 22 Februarie teen Hoërskool Porterville gespeel na dat dit vroeër die week uitgereën het. Die uitslae was as volg:
- Die eerste en tweede dogterspan en eerste seunspan wen 16 – 0.
- Die tweede seunspan wen 16 – 2.