Hoërskool Swartland stappers stap uitstekend tydends die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe
Hoërskool Swartland spog met puik uitslae na afloop van vandag se Wes-Kaap Atletiekkampioenkappe:
- Emma Hartley wen die 5000 m stap D17
- Charlie Thompson 5 km stap S15 2de
- Elri Coetzee 5 km stap D15 3de
Baie geluk, atlete en tannie Elmarie Marais! Ons is baie trots op julle!