Hoërskool Swartland sport byeenkoms uitslae
Hoërskool Swartland leerders het die naweek aan verskeie sportbyeenkomste deelgeneem.
Vandag was ‘n nat, effens koel en modderige dag, maar ons leerders het hulle nietemin puik van hul taak gekwyt.
NETBAL:
- o. 14A wen Labori 9-1
- o. 15A Mini World Cup te Hermanus:
Pool games:
- Wen Stellenberg 17-6
- Wen Wesbank 12-3
- Wen Soneike 5-3
Uitspeelrondte vir semi-finale:
- Verloor Manzomthambo 12-3
- Wen Nomzamo 9-5
- Verloor DF Malan 18-3
Menlopark-nebaltoernooi:
- o. 19 wen Wonderboom 15-12
HOKKIE:
- o. 19A-seuns wen Dirkie Uys 2-0 by die Brackenfell Sportdag.
RUGBY:
Brackenfell Sportdag:
- o. 16A verloor 14-5 teen Milnerton.
Die eerstespan wen 12-0 teen Milnerton na ‘n baie nat en harde wedstryd.
Baie dankie aan al die afrigters vir jul moeite en tyd, dankie aan die leerders vir julle goeie gees en deursettingsvermoë ten spyte van die weerstoestande!