Hoërskool Swartland SPAR-toernooi uitslae
Hoërskool Swartland o. 19A-hokkiedogters het deelgeneem aan die SPAR-toernooi te Hoërskool Stellenberg. Die uitslae is as volg:
- Wen teen Brackenfell 4-1
- Speel gelykop teen Hermanus 0-0
- Speel gelykop teen Worcester Gimnasium 1-1
- Verloor teen Edgemead 1-2
Dit was ‘n baie suksesvolle voor-seisoen sportdag en ons is baie trots op ons spelers. Dankie aan mee Van der Merwe en Horn wat die leerders vergesel het.
Die o. 16-hokkiedogters het Saterdag deelgeneem aan die SPAR-hokkietoernooi te Durbanville.
- Swartland vs DF invit verloor 1-0
- Swartland vs Brackenfell gelykop 1-1
- Swartland vs Settlers High wen 3-0
- Swartland vs Worcester Gimnasium verloor 4-0
Dit was ‘n dag van goeie hokkie en spangees! Dankie aan mee Kalp en Cronjé, wat die leerders vergesel het.