Hoërskool Swartland se 1968-matriekklas hou reünie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swartland se 1968-matriekklas het hul reünie by Nuweplaas-padstal buite Malmesbury gehou. Te oordeel aan die foto’s, was dit groot pret! Meneer Spies het die skool daar verteenwoordig en heerlik saam met die groep gekuier. 29 oud-Rockies het die reünie bygewoon (die dames se nooiensvanne word hier aangedui):

AGTER: Andre de Kock, Frikkie Smit, Hannes van Zyl, Klasie Heyns, Charlotte Rossouw, Thys Swart, Johna Mouton, Petra vd Westhuizen, Danie Joubert, Johan Smit, Ernst Niewoudt, Lochner de Kock, Gielie van Aarde MIDDEL: Marlene Sadie, Helene Heyns, Judith Nel, Annelize Smit, Nicolette Smit, Marietjie Buckle (weggesteek), Melinda Basson, Sandra Myburgh (loer om die draai) VOOR: Marieta Retief, Christa Swart, Netha Smuts, Marietjie van Aarde, Hermien Louw, Lizette Ackerman, Elmien Jordaan, Antoinette van der Merwe