Hoërskool Swartland kraai koning op die gholfbaan
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swartland en Hoërskool Hopefield het mekaar vandag die stryd aangesê op die gholfbaan. Hoërskool Swartland wen Hopefield met ṅ telling van 78 teen 32. Johandré Theron het die beste gevaar met 38 houe oor 9 putjies. Baie geluk aan hierdie spelers!
