Hoërskool Swartland hokkie uitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swartland o. 19-hokkiedogters het vandag teen King Edward High School van Engeland gespeel.
Span A het ‘n goeie wedstryd gespeel en 1-0 gewen. Span B het op die hitte van die dag gespeel en 5-0 verloor. Dankie aan mee Anandi van der Merwe en Wanda Lesch, wat die geleentheid moontlik gemaak het.

