Hoërskool Swartland atlete vaar uitstekend by die Boland Tweekamp Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons tweekamp atlete met hul uitstekende uitslae wat gelewer is by die Boland Tweekamp Kampioenskappe die afgelope naweek. Kailen Kotze, Jani Visagie en Arden Kotze is almal gekies in die Bolandspan wat 30 Maart Boland sal verteenwoordig by SA Kampioenskappe in Bloemfontein. Julle Rockie-waardes is beslis uitgeleef die naweek, ons is baie trots op julle!