Interskole: Dirkie Uys vs Jan Van Riebeeck – kyk HS Dirkie Uys se rugbyspanne
Kom kyk die kragmeeting tussen Hoërskool Dirkie Uys en Hoërskool Jan van Riebeeck in die Swartland. Spelers en afrigters gee ten alle tye hul beste, maar altyd met die wete dat daar ‘n besonderse band tussen die Tiere en die Brakke is. Geluk aan alle spanne, mag die beste span wen!
Hier is hulle! Hoërskool Dirkie Uys se rugbyspanne:
o.15A Rugby – Voor: Christian Bosman, Juan Kitshoff, mnr. Louwtjie Smit (afrigter), Cheswill Damon (kaptein), mnr. Jaco Wessels (afrigter), Schalk Senekal, Joël Cloete. Middel: Joshua-Paul Swarts, Will-Thino Cupido, Jayden Appollis, Corbin McKrieling, Terence Swarts, Khalipha Wisani. Agter: Ryan Adams, Haile-Selassie Fick-Fumian, Tev-Ron Greeff, Keewan Titus, Dirk du Toit, Anton Volschenk en Seymour Lawrence.
o.16A Rugby – Voor: Francois Malan, mnr. Anton Volschenk (afrigter), Derick Bester (kaptein), mnr. Hein Gunter (skoolhoof), Rezin Cleophas, mnr. Faf Joubert (afrigter) en Tiaan Korkie. 2de Ry: Damian Frazenburg, Faizel Joubert, Liam Nel, Aubrine Solomon, CJ Frans, Lieben Prins en Eathan van Rooyen. 3de Ry: Justin Markus, Gino Markus, Gurschwin Smith, Herschelle Markus, Joshua van Heerden en Gavin Williams. Agter: Steven Laubscher, Ewald Stanley, Stephan Liebenberg, Lloyd April en Zac Booinzaaier.
