ADVERTISEMENT
Hoërskool Dirkie Uys se tweekampatleet Emily Liebenberg het op 1 April aan die SA Tweekamp deelgeneem in Coetzenburg en behaal ‘n 6de plek.