Hoërskool Dirkie Uys is trots op skopboks kampioene
ADVERTISEMENT
Deanné Pienaar en Driaan Bosman het 25 Maart hul onderskeie klubs by die Wes-Kaap Kampioenskappe verteenwoordig. Beide behaal uitstekende prestasies in hul onderskeie ouderdomsgroepe.
Deanné Pienaar
- Kategorie 1 -silwer
- Kategorie 2 – goud, Wes-Kaap kampioen
Driaan Bosman
- Kategorie 1 – BRONS
- Kategorie 2 – SILWER
Hul albei is opgeneem in die Wes-Kaapspan en gaan gedurende April aan die Suid-Afrikaanse Skopboks Kampioenskappe in Limpopo deelneem.