Hoërskool Dirkie Uys Hokkie uitslae
ADVERTISEMENT
Hiermee hokkie uitslae van Hoërskool Dirkie Uys vs Labori Hokkie- 27 Mei.Welgedaan !
- 19 A seuns wen 2-1
- 19 A meisies wen 1-0
Mooi so, Tiere!
Baie dankie aan ons Hokkie borge:
WIS24
SACACOMS
Overberg
National Lotteries Commission