Baie geluk aan die Hoërskool Swartland toutrek-leerders
Baie geluk aan die Hoërskool Swartland toutrek-leerders. Die meisies 520 kg-span het ‘n silwer medalje ingepalm en die 520 kg Mix A-span het ‘n goue medalje verwerf in die plaat-afdeling. Ons is baie trots op julle. Julle is puik verteenwoordigers van Hoërskool Swartland! Baie dankie aan Standard Bank. Nashua Paarl en GVB Inspeksies vir die borg van die leerders se klere.