Augsburg Landbougimnasium leerders leer om te plant vir môre
ADVERTISEMENT
Om groente/plante te plant, is om te glo daar is ‘n môre. Die tonnel by Augsburg Landbougimnasium Boerdery word elke dag met arendsoë dop gehou. Ons glo die oes gaan vrugbaar en geil wees! Hou hierdie spasie dop.