Augsburg Landbougimnasium atlete presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Augsburg Landbougimnasium twee Laerskool-atlete wat ‘n plek verwerf het in die Boland-span. Hulle gaan deelneem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe te Dal Josafat, Paarl. Baie geluk!
- Juan Marais – S o.12 Gewigstoot
- Luthen September – S o.12 Hoogspring.