Oakdale Lanbouskool vereer atlete tydens byeenkoms
Somerinterskole:
Puntestand:
o.14:
Boland: 143 – Oakdale: 139
o.15:
Boland: 152 – Oakdale: 221
o.17:
Boland: 171 – Oakdale: 198
o.19:
Boland: 150 – Oakdale: 225
Oakdale wen die byeenkoms met 783 teenoor Boland se 616.
Oakdale wen die “beste atleet” in die volgende afdelings:
Beste veldatleet o.14:
- JL van Rensburg in gewigstoot met 798 punte.
Beste veldatleet o.17:
- Philip Kleynhans in gewigstoot met 859 punte.
Beste baanatleet o.19:
- Hendrik Victor in 110m hekkies met 704 punte.