Laerskool Wesbank o.13A krieketspan wen die “six-a-side” toernooi

Laerskool Wesbank o.13A krieketspan was een van 5 skole wat aan die “six-a-side” toernooi op Oudtshoorn deelgeneem het. Laerskool Wesbank was die wenners van die toernooi. Baie geluk!