Laerskool Volschenk se jeugskou en atletiek uitslae
Vollie- Jeugskou
Die afgelope langnaweek 20 en 21 Maart 2023, het ons Vollie-Jeugskouspan in verskei afdelings aan die Wes-Kaap kampioenskappe by Augsburg te Clanwilliam deelgeneem. Baie geluk met jul skitterende prestasies.

Links Voor: Abbygail Gee – Perde JNR JNR –Skouman 2de
Renette Geldenhuys – Wolskaap JNR JNR – skouman 1ste
Liam Allison – Angorabok JNR JNR – Skouman 2de
Links Agter:
Phillip Human – Suiwelbees JNR JNR – Skouman 1ste
Hendré Geldenhuys – Wolskaap JNR – Skouman 3de
Jaylan Allison – Angorabok JNR JNR – Skouman 4de
Henré Swanepoel – Suiwelbees JNR – Skouman 3de
Franco De Jager – Wolskaap JNR JNR – Skouman 2de
Vollie-Jeugskou WP
Die volgende Vollies is geskies vir die WP span 2023, en hulle neem in Oktober aan die SA’s deel te Clanwilliam.
Ons is baie trots op julle en Vollies staan bankvas agter julle!

Links voor:
Abbygail Gee – Perde JNR JNR –Goud
Renette Geldenhuys – Wolskaap JNR JNR – Silver
Liam Allison – Angorabok JNR JNR – Goud
Links agter:
Phillip Human – Suiwelbees JNR JNR – Goud
Hendré Geldenhuys – Wolskaap JNR – Silver
Henré Swanepoel – Suiwelbees JNR – Brons
Franco De Jager – Wolskaap JNR JNR – Goud
Vollie-Atletiek SA’s
20 Maart 2023 – Links: Minke Nieuwenhuys (verspring) en Regs: Lize Retief (hoogspring) het deelgeneem aan die SA’s te Pietermaritzburg. Lize behaal ‘n 6de plek in hoogspring. Welgedaan, Vollies is baie trots op julle.

Links: Minke Nieuwenhuys (verspring) en Regs: Lize Retief (hoogspring)