Laerskool Park hou Ope dag en Bekendstellingsaand
Laerskool Park hou Ope dag en Bekendstellingsaand vir voornemende Graad RR, R en 1 leerders.
Daar was groot opwinding in Laerskool Park toe voornemende Graad RR, R en 1 leerders op 12 Oktober die geleentheid kry om hulle nuwe Juffrou vir 2019 te ontmoet. Daar was ook die aand van die 11de Oktober ‘n bekendstellingsaand vir die ouers van Laerskool Park se Graad 1’s vir 2019. Cynthia Linde van Soetlief faam het ‘n waardevolle boodskap met die ouers kom deel.