Laerskool Outeniqua Senior Prysuitdeling 2021
Baie geluk aan hierdie Gr 7-leerders van Laerskool Outeniqua wat tydens die Senior Prysuitdeling spesiale trofeë en sertifikate ontvang het.

Amika Raubenheimer – Dux leerder Gr 7

Anika Pretorius ontvang die SAS Outeniqua Trofee vir veelsydigheid en leierskap

An-Sophié Buchholz ontvang die Francois Kock Skild vir buitengewone kunsprestasies.

Daniel van Zyl ontvang die Alexa Barnard Trofee vir volharding.

Gerard Bekker ontvang die trofee vir uitsonderlike prestasie in gholf.

Luuk Pretorius ontvang die Senior Victor Ludorum Trofee vir swem.

Sinead Mollentze ontvang die Ruben Coetzer Trofee vir uitstaande sportprestasie.

Zani Vermeulen ontvang die Senior Victrix Ludorum Trofee vir swem.

Top 10 Akademiese Presteerders in Gr 7 vir 2021:
Agter: Micah Boshoff, Taelin Reuter, An-Sophié Buchholz, Sinead Mollentze
Middel: Amika Raubenheimer, Quintus Lutsch, Zani Vermeulen
Voor: Jani Fourie, Chris van Zyl, Daniel du Plessis
Die AWSUM November Achievers gedrukte uitgawe is beskikbaar by alle deelnemende skole. Kry jou uitgawe vandag of klik hier vir die aanlyn weergawe.