Laerskool Hartenbos uitblinkers
Laerskool Hartenbos uitblinkers
Rugby 1 en Rugby 2:

1 foto: van links, Jayden Fourie, Nicky Hagendoorn, Markus Prinsloo, Adriaan Boshoff, Gideon van Zyl

van links, Dandré Redelinghuys, John-Henry Dednam.
Netbal
Miike Scholtz is in die Wes-Kaap netbalspan opgeneem! Baie geluk Miike, ons is trots op jou!

Miike Scholtz
Netbal
Dogters wat aan die Wes-Kaap Netbalproewe deelgeneem het 14 Mei 2022 in Oudtshoorn.

Van links: Lana Davies, Nikayla Bezuidenhout, Lee-Anne Pretorius, Landi Kirstein, Miike Scholtz
Hokkie
Landi Kirstein is aangewys as die beste dogter doelwagter van Laerskool Wesbank se hokkietoernooi, wat plaasgevind het, op 29 en 30 April 2022.

Landi Kirstein
Hokkie:
Ag hokkie-dolfyne het die Mosselbaai Streek-span gehaal. Hulle dring deur na die volgende rondte SWD- proewe.

Van links: Malherbe Jonker, Xavien Herselman, Tayla Houston-Mcmillan, Lana Davies, Eduan Lubbe, Wian Gildenhuys, Jayden Fourie, Miike Scholtz
Waarnemende Skakelraad:

Dolfynkontrei se waarnemende skakelraad! Ons is baie trots op ons Dolfynleiers, wat help dat ons nog hoër hoogtes kan bereik!