Laerskool George-Suid Senior Prestige Erkenningsaand
Baie geluk aan al die leerders wat pryse gekry het tydens Laerskool George-Suid se Senior Prestige se Erkenningsaand. Welgedaan!

Ambassadeurs: Karli Lötter en Talia van Rensburg
Dux Leerder: Almondé de Beer

Graad 7 Pryswenners: Agter van links – Almondé de Beer, Anje van Niekerk, Aerron Gelderblom, Karma Pienaar, Marize Theart, Larah Gerber
3de ry – Zane Lindsay, Le-Anke Koen, Talia van Rensburg, Karli Lötter, Ruben Terblanche
2de ry – Lienka Strydom, Simon Booysen, Daniel Roodt, Hanno Visser, Roné Coetzer
Voor – Arno du Plessis, Carli Dippernaar, Chanelle Doveton, Pieter Winterbach, Janél Hugo

Graad 7 Top 10: Agter van links – Ruben Terblanche, Marize Theart, Pieter Winterbach
Middel – Chanelle Doveton, Simon Booysen, Daniel Roodt, Roné Coetzer
Voor – Le-Anke Koen, Almondé de Beer, Carli Dippenaar

Graad 6 Top 10: Agter van links – Hanko Scholtz, Marno Meyer, Elanri Curlewis
Middel – Jan Willem van der Westhuizen, Megan Olivier, Hanno Swart
Voor – Xaney janse van Rensburg, Hendré van Heerden, Waldo Nienaber, Klara van Niekerk
Die AWSUM November Achievers gedrukte uitgawe is beskikbaar by alle deelnemende skole. Kry jou uitgawe vandag of klik hier vir die aanlyn weergawe.