HS Punt Hartloop Interskole Atletiek 2022 uitslae
ADVERTISEMENT
Op 9 Februarie het die Hartloop Interskole Atletiek in Oudtshoorn plaasgevind. Skole wat deelgeneem het was, Hoërskool Punt, Hoërskool Outeniqua, Hoërskool Oudtshoorn en Langenhoven Gimnasium.
HS Punt Rekordbrekers:
Ons dogters het in alle ouderdomsgroepe behalwe een die top prestasie ontvang!

Mia Herselman – o14 Dogtersatleet van die dag

Mieke Coetzee- o15 Dogtersatleet van die dag
– Algehele Dogtersatleet van die dag

Anika Beukes – o19 Dogtersatleet van die dag