HS Outeniqua leerders presteer in die Attakwas Half Maraton
Op 15 Januarie 2022, het die Kwaggas deelgeneem aan die mini Attakwas wat ‘n half maraton van 52km behels. Alhoewel dit baie warm was het die Kwaggas baie goed presteer.
Al drie poduim posisies vir seuns is deur drie graad 11 leerders verwerf.
- 1ste Cronje Beukes
- 2de Jaydan Durandt
- 3de Jaco Jacobs

VLNR: Jaydan Durandt, Cronje Beukes, Jaco Jacobs