Op die AWSUM rusbank met Hoërskool Punt se hoofseun vir 2021
Op die rusbank saam met Hoërskool Punt se hoofseun:Rian Celliers
Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy die meeste uit tydens jou tydperk as leier by jou skool? Om meer oor myself te leer en tot wat ek in staat is in die posisie.
Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? Strengths: Integrity, strategic thinking and loyalty. Weaknesses: Struggle to say no and ask for help. Can’t take a good photo to save my life.
Is daar enige iets wat jy graag sou verander by jou skool? Ek sou graag die verhoudinge en kommunikasie tussen leerders en onderwysers wil verbeter.
Wat geniet jy die meeste van jou skool? Die verskillende aktiwiteite wat aangebied word. Bv. Die natuurleweklub… DIS AMAZING!
Enige boodskap van aanmoediging vir jou mede-leiers? Bly geanker in jou waardes en julle sal amazing goed doen. Julle is gekies vir `n rede.
Wie is jou rolmodel? Chris Evans/ Captain America.
As jy ‘n super-hero kon wees, wie sou dit wees en waarom? Captain America.
Op ‘n normale Saterdag, sal ons jou kry by… saam met … By die punt… saam die mense wat die lewe opwindend maak.
Wie is jou Hollywood ‘celeb crush’? Keira Knightley.
Kies een:
- Netbal, rugby, krieket of hokkie? Hokkie
- Cappuccino, warm sjokolade of tee? Cappuccino
- Braai saam met vriende of ‘n wegneemete? Braai saam met vriende
- Vir ure lank jougunsteling TV-reeks kyk of ‘n musiekfees bywoon? Ure lank TV-Reeks kyk
- Andriod of iOS? Android