Hoërskool Outeniqua se krieketspanne maak skoonskip in SWD Streek liga
ADVERTISEMENT
Hoërskool Outeniqua se krieketspanne wat skoonskip gemaak het in die SWD Streek liga. Die 4 spanne wat aan die liga deelgeneem het is die o. 15A & B spanne, asook die o. 19A & B spanne. Al 4 hierdie spanne het die liga gewen. Baie geluk aan aan die spanne.
O.15B

Agter v.l.n.r: Stef Victor, Jonty Jackson, Dinand Brits, Dorian de Wee
Middel v.l.n.r: Michael Meintjies, Lafras Hector, Dian Breedt, Darren Muller, Hanko Scholtz
Voor v.l.n.r: Zander Viljoen, Rikus Human
O.19B

Agter v.l.n.r: Wehan Meyer, Zander Gratz, Kobus Boshoff, Christiaan van den Berg
Middel v.l.n.r: Jason Soule, Dean Botes, Cliffton Jacobs, Tristen Jacobs, Divan Joubert, De Wet Herbst
Voor v.l.n.r: Zander Berning, Ethan-John Vaas, Keaton Best, Lathan Bailey, Ian du Preez
O.19A

Agter v.l.n.r: Joof Enslin, Ewald Muller, Migal Groenewald, Trent Huisamen, Danie Venter, Kobus Boshoff
Middel v.l.n.r: Christiaan van den Berg, Nicolaas Duvenage, Zander Nel, Wehan Meyer, Charl Marais
Voor v.l.n.r: Dean Botes, Keaton Best, Keagan Cronjé