Hoërskool Outeniqua krieketnuus
ADVERTISEMENT
Hanno Swart, ‘n graad 8 leerder van Hoërskool Outeniqua, is as die kaptein van die o. 13 Protea-span aangewys wat in September in Dubai aan die Wêreldbeker Indoor Cricket toernooi gaan deelneem.
ADVERTISEMENT