Hoërskool Outeniqua atlete skitter by Stellenberg top 10
ADVERTISEMENT
Hierdie jaar het 59 van ons Hoërskool Outeniqua -atlete aan die Stellenberg Top 10 byeenkoms deelgeneem. Die uitslae het Hoërskool Outeniqua atlete baie trots gemaak!
- 16 eerste plekke
- 17 tweede plekke
- 15 derde plekke
- 9 van on leerders het bo 800 punte behaal

Walter van Rensburg ontvang die prys as beste o.15 seun en beste algehele prestasie (seuns). Lenka Viljoen ontvang die prys as beste o.14 dogter askook die beste algehele prestasie (dogters).