Hoërskool Outeniqua 2020 matriekleerders ontvang Provinsiale toekennings
Baie geluk aan Hoërskool Outeniqua se twee 2020 matriekleerders, Sonica Roux en Rhodé Ferreira, wat op 9 Maart Provinsiale toekennings ontvang het en op die Wes-Kaap se merietelys is. Sonica Roux is vereer met die tweede plek in die Wes-Kaap. Sy het ook op Nasionale vlak die derde plek in SA vir kwintiel 5 skole ontvang. Die Kwaggas is besonder trots op hierdie twee toppresteerders en wens hulle baie voorspoed met hul toekoms toe!

Rhode Ferreira Wes-Kaap merietelys

Sonica Roux Tweede in die Wes-Kaap