Groot eer het Conrique Kock (17), ‘n matriekleerder van Hoërskool Oudtshoorn en uitmuntende krieketspeler, te beurt geval.
Kock is gekies om Junie volgende jaar aan die Puntfest-kriekettoernooi in Sri Lanka deel te neem.
AWSUM News – Breaking school news in SA
Back to home page