“Stere van die Maand” vir Desember 2020 aangewys by HS Albertinia
Gelukwensinge aan die volgende leerders van Hoërskool Albertinia wat as “Ster van die Maand vir November / Desember 2020” aangewys is. Mag julle skitterende gedrag en optrede, vir baie van die leerders ‘n aansporing wees. Dankie vir julle RESPEK, LIEFDE, PASSIE, INTEGRITEIT, TOEWYDING en HARDE WERK. Julle is spesiaal en uniek, as hoof, personeel en ouers maak julle ons trots. Geniet die klein bederf.
- Graad R – Jacobs, Kay-Leigh
- Graad 1 – Saayman, Brittlyn
- Graad 2 – Roos, Shakira
- Graad 3 – Joseph, Rashmi
- Graad 4 – Julies, Marshiano
- Graad 5 – Simons, Ste-Shay
- Graad 6 – Jantjies, Huverno
- Graad 7 – Van Zyl, Frederik
- Graad 8 – Willemse, Andrea
- Graad 9A – Jansen, Dealan
- Graad 9B – Michaels, Eathan
- Graad 10 – Van Der Bergh, Ronel
- Graad 11 – Delzin, Williams