Voorbereidingskool George het sewe Graad 1-klasse. Ons het 191 Gr1-leerders op die eerste skooldag verwelkom. Opgewondenheid en angstigheid was op verskeie gesiggies bespeur. Ons sien daarna uit om hierdie leerders se potensiaal te help ontwikkel.
AWSUM News – Breaking school news in SA
Back to home page