Laerskool Swellendam krieketspeler haal die Kaapse Wynland krieketspan

Pieter-Gert van Deventer is opgeneem in die Kaapse Wynland krieketspan. Hulle gaan deelneem aan die Inter-Distrik toernooi 13-16 Desember in Langebaan. Laerskool Swellendam is trots op sy prestasie.