Laerskool Overberg atlete haal die Boland atletiekspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Overberg is baie trots op Amory Lourens en Anneke Prestorius die twee atlete het hierdie week gehoor hulle is in die Boland atletiekspan ingesluit.

Amory Lourens

Anneke Pretorius