Laerskool Gansbaai skaakspelers maak al die regte skuiwe by Overberg skaaktoernooi
Saterdag het 254 leerders, waarvan 36 van Laerskool Gansbaai was, deelgeneem aan die Overberg skaaktoernooi te Caledon. Baie geluk aan die leerders wat hul Overberg-kleure verwerf het. Hierdie leerders is gekies om die Overberg Distriksspan tydens die Westelike Provinsie Skaaktoernooi van 5-7 Mei 2023 te verteenwoordig.
Onder 7 Meisies
Jone Avenant
Onder 9 Meisies
Anneke Du Preez, Sylvie Pretorius, Anrisca van Geems, Vera Du Plessis, Leah Dreyer.
Onder 9 Seuns
Alexander Zimber, Heinrich Buhr, Ethan Avenant, Hanro Coetzer.
Onder 11 seuns
Dreyer Lourens, Taylor Otto.
Onder 11 Meisies
Danielle-Anne Stevens, Alet du Preez, Skylar Beyers, Esme Collins, Karlien Otto, Gretchen Buhr, Johanne Otto, Eron Fortuin.
Onder 13 Seuns
Ewie Fourie
Onder 13 Meisies
Michaely Arendse, Luandi van der Linde, Gabby Badenhorst, Anika Nel
Onder 15 Seuns
Armand du Plessis
Alexander Zimber en Michaely Arendse was ook die algehele wenners van hul ouderdomsgroep.