Laerskool Gansbaai opvoeders word bederf op Nasionale Onderwysersdag
ADVERTISEMENT
‘n GROOT en – like dankie aan GANSBAAI COFFEE Co. vir die heerlike bederf met Nasionale Onderwysersdag. Elke opvoeder van Laerskool Gansbaai het ‘n heerlike warm drankie op ‘n koel lentedag ontvang.