Bredasdorp Top 10 Atletiekbyeenkoms: Overberg se deelnemende spanne
Welkom van Laerskool- en Hoërskol Bredasdorp. Hierdie byeenkoms het hom reeds vanaf 1999 as een van die mees gewilde en prestigeryke byeenkomste in die Wes-Kaap onderskei. Verskeie povinsiale rekords, asook een Suid-Afrikaanse rekord is sedert die byeenkoms se ontstaan verbeter. Skole van so ver as Namibië, Vrystaat, SWD en Oostelike Provinsie neem deel. Hoërskool Bredasdorp se kernwaardes, naamlik respek, omgee, verantwoordelikheid en integriteit word ook weerspieël in die gees en reëlings van die byeenkoms.
Hier is Overberg se deelnemende atletiekspanne:

Hoërskool Bredasdorp

Hoërskool Overberg

Hoërskool De Villiers Graaff

Hoërskool Hermanus
— LAERSKOLE —

Laerskool Bredasdorp

Laerskool Kleinmond

De Heide Primêre Skool

Protea Primêre Skool

Laerskool Gansbaai