Laerskool Welgemoed atletiek uitslae
ADVERTISEMENT
Laerskool Welgemoed leerders Emma Viljoen en Jean Pretorius wen die trofees vir die top 0.9 atlete van die dag! Dit is die eerste jaar wat hierdie trofees toegeken word.
Jennifer van Schalkwyk en Alex van der Werf wen die trofees vir die atlete wat die meeste punte in ‘n item vir hul spanne gemaak het!