LS Gene Louw leerders dring deur na Nasionale ronde van die redenaars
ADVERTISEMENT
Milla Palvi en Riley Strang leerders van Laerskool Gene Louw is beide uitgenooi na die Nasionale Ronde van die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie. Hierdie kompetisie vind in Centurion plaas.Baie geluk!