Laerskool Gene Louw verwelkom nuwe skoolhoof
Mnr. Jaco Swart wat tans hoof is van Laerskool Swellendam, is aangestel as die nuwe skoolhoof van Laerskool Gene Louw vanaf 1 Januarie 2020.
Laerskool Gene Louw is geseënd om ‘n onderwysman van sy kaliber te verwelkom.

Jaco Swart