Laerskool Gene Louw-musiekleerders skitter op internasionale vlak
ADVERTISEMENT
Laerskool Gene Louw-musiekleerders skitter op internasionale vlak. Laerskool Gene Louw is vir dekades reeds bekend vir hul diversiteit wat prestasies betref, en veral vir hul topgehalte Musiekdepartement wat jaarliks talle musiekpresteerders oplewer en natuurlik tuiste is vir hul bekende en bekroonde Seniorkoor, wenner van die nasionale Applous Koorkompetisie. Die volgende leerders het die Trinity College of London- of die London College of Music-eksamens afgelê en uitstekende resultate behaal: Baie geluk aan elkeen van hierdie talentvolle en hardwerkende leerders.

Agter v.l.n.r.: Yoki Ly, Anke Smit, Kayla Whittaker, Anneli Uys, Milan Prinsloo Derde ry v.l.n.r.: Kate Conrad, Alexandra Scheffler, Mia Whittaker, Daniel du Toit, Anika Coetzee: Tweede ry v.l.n.r.: Marinell Wolmarans, Yujin Boesack, Stephanie Ahlert, Kyle Lazarus, Christian Rabie: Voor v.l.n.r.: Lillian Toua, Leisa Venter, Hung Cheng Hsu