Laerskool Eversdal Grondslagfase Atletiekbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Laerskool Eversdal Grondslagfase Atletiekbyeenkoms het op Donderdag, 23 Januarie 2025, plaasgevind. Dit was ook die Gr. 1-leerders se eerste Atletiekbyeenkoms waaraan hulle deelgeneem het. Ondersteuners was oral langs die baan en het die Evers al die pad ondersteun.