Wildeklawer Netbaltoernooi
Minke Böhmer leerder van Hoërskool Durbanville ontvang die trofee vir die beste o16 Aanvallende Speler van die toernooi. Geluk Minke, ons is trots!