HS Durbanville het deelgeneem aan die Wildeklawer Netbaltoernooi
Baie geluk aan ons o.16A Netbalspan wat 5de plek algeheel en 1ste van die Wes-Kaap skole geeindig het, ons is trots op julle! Dankie aan ons borge, C2M, Dinnerbox en Futurelife, ons het waardering!
- Juf. L. Jensen (spanbestuurder)
- Mila Freemantle (onder-kaptein)
- Me. E. Venter (afrigter)
- L. Groenewald (kaptein)
- Me. R. Hugo (afrigter)
- K. du Plessis
- A. Kuhn
- M. Smit
- K. van Wyk
- L. Nothnagel
- M. Böhmer
- L. Rademeyer
- A. Hinze

Voor vlnr: Juf. L. Jensen (spanbestuurder), Mila Freemantle (onder-kaptein), Me. E. Venter (afrigter), L. Groenewald (kaptein), Me. R. Hugo (afrigter)
Agter vlnr: K. du Plessis, A. Kuhn, M. Smit, K. van Wyk, L. Nothnagel, M. Böhmer, L. Rademeyer, A. Hinze