HS Durbanville het aan die SANJ Swemkampioenskap deelgeneem
Hoërskool Durbanville het onlangs aan die SANJ Swemkampioenskap deelgeneem. Baie geluk ook aan Mieke van de Wal en Marike Raimond met die volgende prestasies:
Mieke:
Individuele iteme:
- 100m Borsslag 5de
- 50m Borsslag 6de
- 200m Borsslag 8de
- 400m IM 9de
- 200m IM 10de
Aflosse:
- 4x 100m Wisselslag Dogters 4de;
- 4x 50m Vryslag Dogters 5de;
- 4x 100m Wisselslag Gemeng 6de;
- 4x 100m Vryslag Gemeng 7de;
- 4x 100m Vryslag Dogters 9de
Marike:
Individuele items:
- 800m vryslag 17de;
- 400m vryslag 13de;
- 1500m vryslag 10de
Aflosse:
- 4 × 100m vryslag dogters 7de gekom;
- 4 × 100m gemengde wisselslag 5de;
- 4 × 100m gemengde vryslag 4de
Baie geluk Durbies, ons is trots op julle!

V.l.n.r.: Milan Orchard (Silwer – 100m rugslag; Silwer -50m rugslag; Silwer – 4×100 wisselslag aflos; Silwer – 4x50m vryslag aflos; Brons – 50m vlinderslag); Anja de Villiers (Silwer – wisselslag aflos 4x100m); Anieka Louw (Goud – gemengde aflos 4x100m); Conrad Strydom (Goud – 50m vlinderslag; Silwer – 100m vlinderslag; Brons – 4×100 vryslag aflos); Sebastian Smith (4x100m vryslag aflos)